Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » "Die Swarte Osse" deur A.G. VISSER
"Die Swarte Osse" deur A.G. VISSER [boodskap #21339] Ma, 22 Februarie 1999 00:00
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
DIE SWARTE OSSE
A.G.Visser

Die jare kom die bulte oor
Soos sware, swarte osse;
Dwarsoor my hart lê hulle spoor -
Die vaalstreep deur die bosse.

Die jare kom, die jare gaan,
Al dieper sny die groewe;
Gebroke is ek en gedaan
Deur hulle sware hoewe.
Vorige onderwerp: "Pella le 'n kruistog ver" deur GEORGE WEIDEMAN
Volgende onderwerp: Uit "Skipper onder God" (Domus) van MARLISE JOUBERT
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 14:31:41 MGT 2024